Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.

Die pragtige en gewilde aktrise, LEA VIVIER, wat die rol van Meghan vertolk in kykNET se Diepe Waters, gaan óok saam na die Sugar Beach Resort in Mauritius vanaf 26 April tot 3 Mei 2023. Werner Coetser (Jacques), Eloise Cupido (Rose) en die sangpaartjie, Wynand en Chereé sal ook die reis meemaak! 

Jy kan óok saamgaan, deur op hierdie link te kliek: https://wlh.co.za/kyknet/

World Leisure Holidays het n spesiale pakket vir kykNET kykers, teen R30 000pp wat n deluxe kamer deel. 

Waarvoor wag jy, kom baljaar saam! Dis langnaweek, son, see, sand en sjampanje saam jou gunsteling sterre! 

Termes en voorwaardes geld. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *