Wyn vir die Pyn is Tollie Parton – LIVE op die verhoog by Centurion Teater !

Galore SA/ ENTERTAINMENT, LATEST NEWS/ 0 comments

Van Tiktok Live na die Centurion Teater verhoog! Wynand Kotze (WynVirDiePyn) se Tollie Parton kom hou niks terug nie!

Tollie Parton is WynVirDiePyn, van TikTok, se liefdesbrief aan homself en ’n groot vet middelvinger aan enige iemand wat steeds dink gaywees is die groot onvergeefbare sonde.

Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku enige iemand om ’n myl vêr te staan as sy haar skote skiet.

Onsmaaklik maar eerlik. Hartseer en dikwels aanstootlik snaaks – hou vas jou pêrels, Tollie is out to play.

✅ Vrydag, 30 Sept
🕐 19h30
🎟 R180 (Bespreek gou!)
📲 https://qkt.io/wynvirdiepynct
Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*