Dis Lente by Centurion Teater !!!

WIE SIEN AL UIT NA DIE LENTE?! Die Centurion Teater vier die einde van die koue winter en die begin van LENTE met ‘n BANG!

01 September: Danie Reënwolf
Book – https://qkt.io/0B82qH
02 September: Lizz Meiring
Book – https://qkt.io/30kdyp
03 September: Jennifer Zamudio
Book – https://qkt.io/gTDV0M

KOM MAAK JOUSELF SOMMER DIE HELE WEEK TUIS BY DIE CENTURION TEATER EN VIER SAAM MET ONS DIE BEGIN VAN ‘N NUWE SEISOEN.

Kaartjies vlieg alreeds, so SPRING! (see what we did there? )

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *