Navi Redd is terug op die Centurion Teater planke hierdie Julie! Nog net ‘n PAAR kaartjies oor…Spring gou!
Ouer, gryser, wyser, beter…
Die rebelle van a capella vermaak jou weer met ‘n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.
Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.
Vrydag 22 Julie 2022
19h00
Kaartjies slegs R160.
Boek nou :