Centurion Theatre Presents – Babalela – 1 July 2022

Galore SA/ June 28, 2022/ ENTERTAINMENT, LATEST NEWS/ 0 comments

In die nuutste Babalela-avontuur skrik die Babalela hom yskoud toe daar op `n dag `n nare gerammel in die bos is…   …Hy kan nie glo wat hy sien nie. Aan die rand van die bos dreun en grom `n reuse-stootskraper. Soos `n kwaai bul loop die stootskraper `n klomp bome storm. Die bome knak, vou en val. Oral lê daar bome en bosse rond wat die stootskraper omgeruk het. As die Babalela en sy maats nie vinnig `n plan maak nie, gaan daar niks van hulle geliefde bos oorbly nie! Oud en jonk sal gelukkig wees om te hoor dat Babalela-Die stories en liedjies nou ook op CD vrygestel is.
 Vrydag, 1 Julie 2022
10h30
R150
https://qkt.io/iuxpey / Kaartjiekantoor  
Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published.

*
*