Sielskos in die Skemer met Hannes van Wyk.

Hannes van Wyk kuier by die Centurion Teater met sy motiveringsvertoning- SIELSKOS!
ELKE GAS KRY ‘N GRATIS GOODIE-BAG! (Ter waarde van meer as ‘n R1000 ELK)
Hulle maak sommer ‘n LEKKER aand daarvan en voorsien ‘n heerlike vingerete, ‘n glas wyn en ‘n kuier in ons Kelder.

PERFEK VIR ‘N GIRLS NIGHT OUT!


EKSKLUSIEWE UITSTALLERS: Crazy Mom’s Gin, Off The Rack Personal Shopping and Stylist, LR Leggings, Granaat Roes en Annie’s Pearls.

Kom geniet SIELSKOS IN DIE SKEMER by die Centurion Teater met HANNES VAN WYK, gegrond op die inspirasie wat Hannes geput het uit die skryf van sy boek “Vroue na aan my hart”. Sy gesprekke raak aan mense se harte en emosies, maar sorg ook vir lekker lag en humor.

Donderdag, 26 Mei 2022
18h30 vir 19h00
Kaartjies: R250 pp (vingerete en glas wyn ingesluit PLUS Goodie-Bag!)
Bespreek: https://qkt.io/Or7gx3

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *